Aand Program
Kom geniet die kamp saam met ons. Waar ons elke aand n wondelike aand program het met intresante aktiwiteite wat almal kan geniet.
Unieke Kenetkens
Kom geniet ons unieke kentekens wat ons aanbied hier op die kamp. Kom gee ons Ruimte Self Behoud ‘n kaans as jy dit waag en dink jy kan oorleef. Kom leef saam met ons die voortrekker lewe in die 21ste eeu.
Kamp in die 21ste eeu
Kom kamp saam ons waar ons tegnologie deel maak van so veel aktiwiteite as wat ons kan. Ons is die kamp in die 21ste euu waar selfone toegelaat word. Daar sal selfs laai banke beskibaar wees vir jou. Bring net jou eie herlaaier.
Rhustand
Rhustand is ons ikoniese snoepie waar daar talle soet goed en selfs sout goed beskibaars is. Vanaf steristupies tot by gebraaide aartaple skufies. Kom eet jouself knuppeldik by die Rhustand
Pak Jou Tas
Kom pak jou tas en geniet dit hier by ons. Jy kan jouself wees op die kamp. Kom maak herinneringe van n leeftyd saam ons. Pak jou tas en maak gereed vir die avontuur van n leeftyd.
Avontuur Buite Die Wêreld
Kom kamp saam ons vir n avontuur van jou leeftyd. Ons maak seker dat elke verkenner die kamp gate uit geniet. Ons Kombuis sal sorg dat jy nooit honger ly nie. Die kamp is van om huis toe te skryf.